Daars 'n vlug in die wind, word ek die donker se kind, en beleidenis die bind my met jou tangerineroos tint-lint, word wakker word wakker met die newspaper grappe, vat my ver weg van jou, in Jazz Cafe se omo, so wals my my lief, laat my in angels believe. Ek het gese jy is die son in Breyten se brief, want hy laat ons huil, maar jy maak my sien, Sunnyside se poems dryf my sweet cherry toe, het jy 'n clue my babyblue? My Rosy so true...
En daars dors in die tyd sing die kaap se wind suid, kom lè in my arms ek't als weg gesmyt,so wals my my lief, laat my in angels believe. Ek het gese jy is die son in Breyten se brief, want hy laat ons huil, maar jy maak my sien.
En ek skryf jou gedig, Jakaranda in die Reen, en die volmaan se blinkkind, sy's happy jy's nou clean, laat ek klim om die glimlag, heel aand wag, hierdie visions van jou. my venus se blou vrou...
So vlug vlug my kind, in die blou lug my kind.








--
love my child
dnt forget yourelf
view some saucy pics: [link]
But what the hell. Thanks, you're good for my numbers
--
"I don't care." - Me
Click it!! You know you want to....
[link]
--
You must have chaos within you to give birth to a dancing star.
Friedrich Nietzsche
Heres a pic of me
[link]
--
Member of *Movie-Fanatics * ~LOTRfanclub * ~WitchKing-Club * ~Moony-Admirers *~BnL * *HogwartsArt * ~Snitch-HPClub **ThePencilClub *
--
dont poke me!
--
You must have chaos within you to give birth to a dancing star.
Friedrich Nietzsche
Heres a pic of me
[link]
Previous Page1234Next Page